Pous Clemens XIII

Pous Clemens XIII
Geboortenaam Carlo Castelbarco Pindemonte della Torre di Rezzonico
Pontifikaat begin 6 Julie 1758
Pontifikaat eindig 2 Februarie 1769
Voorganger Benedictus XIV
Opvolger Clemens XIV
Gebore 7 Maart 1693
Venesië, Republiek Venesië
Sterf 2 Februarie 1769
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Clemens

Clemens XIII was die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 10 jaar, 6 maande en 28 dae, van 1758 tot 1769. Hy is veral bekend vir sy verdediging van die Jesuïte en die bedekking van die geslagsdele van die klassieke beelde in die Vatikaan met vyeblare.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne